Projek: Deàn en Tanya se troue

DeanTanya2

Hierdie pragtige foto is geneem van my, my man, broer, pa en skoonsussie op 15 Maart 2014 by my broer se troue in Mosselbaai. Die seremonie was in St Blaize Ligtoring en die onthaal het gevolg by Diaz Strand Hotel. Altwee pekke het ‘n pragtige uitsig op die see en die weer was wonderlik! Hul troukleure was spierwit & laventel. Gaan kyk gerus na die uitnodigings wat ek vir hul ontwerp het hierso.

DeanTanya

Foto’s deur Ursula Kors van Harvest Moon Photography en Marike Designs.

No comments yet.

Leave a Reply


six − = 2