Projek: Prinses Kayla se Super-Prinses partytjie

Vir Kayla se 3de verjaarsdag  wou sy graag ‘n prinses partytjie gehad het.  Om die seuntjies ook in te sluit in die partytjie het mamma gevra  om “Super-helde” ook in te bring in die tema en dit ’n  SUPER-PRINSES partytjie te maak!

Pienk en turkoois was die twee hoof kleure en die maaitjies het krone en “super-held” mantels gekry. Vir die ontwerpe het Marike Designs ’n  strokiesprent gevoel  gegee om by die super-helde tema te pas.

Marike Designs het die uitnodigings, steri-stumpi etikette, emmertjie etikette en  plakaat ontwerp.

Dankie, Mamma Deone, vir die pragtige foto’s.

Ons-prinsessie-word-3!

Projek---Kayla

SuperPrinses_A3poster

No comments yet.

Leave a Reply


− three = 1